Spring na produkinligting
1 van 1

Die Hele Trop Pakket

Die Hele Trop Pakket

Gewone prys R 1,049.00
Uitverkoopprys R 1,049.00 Gewone prys R 1,276.00
SPAAR 17% Uitverkoop

🎾 Rol heeltemal vanself, ure se jaag, op sy eie

💡 LED ligte vir speel ná donker

🔋 USB-herlaaibaar, geen los batterye nie

Die Hele Trop Pakket

Gewone prys R 1,049.00
Uitverkoopprys R 1,049.00 Gewone prys R 1,276.00
SPAAR 17% Uitverkoop

    Kry dit tussen - en -.

    🔥 R1 049 · spaar R227 + GRATIS aflewering

    Die hele trop, in een pakket.

    Alles wat jou brak nodig het, speel, kou én 'n lekker plek om te lê. Een pakket, gratis aflewering, een rustige huis. 🐾

    • 🎾 Gatvol Ball
    • 🚀 Voetsek Bal-Werper
    • 🦴 Moerse Bone
    • ☁️ Lekker Lê Bed
    Sien volle besonderhede

    Alles wat jy moet weet

    Spesifikasies

    Tough, hondveilige materiaal · Kleure: Oranje & Blou · USB-herlaaibaar (kabel ingesluit) · LED ligte · Bewegingsensor.

    Aflewering

    Ons versend binne 1–2 werksdae. Meeste bestellings kom binne 8–11 werksdae met Aramex. Gratis aflewering oor R1000.

    Teruggee & Waarborg

    Jy het 7 dae om dit terug te stuur vir 'n volle terugbetaling (jou reg onder die SA-verbruikerswet). Item moet ongebruik wees.

    Hondveilig?

    Gemaak van tough, hondveilige materiaal. Hou altyd 'n ogie op speeltyd, veral met sterk kouers.

    Gereelde Vrae

    Hoe werk dit?

    Skakel dit aan, dit rol vanself rond met 'n bewegingsensor en LED ligte wat jou hond jaag.

    Hoe laai ek dit?

    Met die ingeslote USB-kabel. 'n Volle laai gee ure se speel.

    Werk dit op tapyt en teëls?

    Ja, dit werk op die meeste oppervlaktes, binne en buite.

    Is dit veilig vir groot honde?

    Ja, dit's tough. Hou net 'n ogie op baie sterk kouers tydens speeltyd.