GEWILDE PRODUK | MIN VOORRAAD

Gatvol Ball — Selfrollende LED Hondebal

Gatvol Ball — Selfrollende LED Hondebal

Gewone prys R 249.00
Uitverkoopprys R 249.00 Gewone prys R 399.00
SPAAR 37% Uitverkoop

🎾 Rol heeltemal vanself — ure se jaag, op sy eie

💡 LED ligte vir speel ná donker

🔋 USB-herlaaibaar — geen los batterye nie

Skakel aan, sit terug — hý doen die werk. 🐾

KIES JOU HOEVEELHEID

🔒 Veilige betaling · 🚚 Landwyde aflewering · 🛡️ 7-dae geld-terug

Gatvol Ball — Selfrollende LED Hondebal

Gewone prys R 249.00
Uitverkoopprys R 249.00 Gewone prys R 399.00
SPAAR 37% Uitverkoop

    Kry dit tussen - en -.

    🔥 VANDAG R249  R399  · spaar R150

    Is jy gatvol vir 'n verveelde hond wat alles kou?

    Ontmoet die Gatvol Ball — die selfrollende bal wat jou brak vir ure besig hou, heeltemal op sy eie. Skakel hom aan, sit terug, en kyk hoe jaag. Geen battery-gedoente, geen verveelde hond, geen gekoude bank. 🐾

    🎾
    Rol Vanself
    Slim bewegingsensor bons onvoorspelbaar — hy raai, hy jaag, vir ure.
    💡
    LED Ligte
    Die speel gaan aan — selfs ná donker en deur load-shedding.
    🔋
    USB-Herlaaibaar
    Geen los batterye. Een laai = ure se pret.
    🦷
    Tough Gebou
    Hondveilige, taai materiaal vir die ergste kouer.

    Hoe dit werk

    1.  Skakel aan met die knoppie
    2.  Die bal rol, draai & glow onvoorspelbaar rond
    3.  Hy jaag vir ure — jy ontspan op die bank

    Die fyn besonderhede

    • Laai via USB-C · ongeveer 1 uur laai = tot 4 ure speel
    • Sag-maar-taai TPU dop · spat- en stofbestand vir binne én buite
    • Outo-slaap ná 10 min stil — wikkel dit om dit weer wakker te maak
    • Geskik vir klein tot mediumgroot honde

    Want 'n besige hond is 'n gelukkige hond — en 'n heel bank is 'n bonus. Minder skuldgevoel as jy laat by die werk is, meer slap-tongue-happy hond as jy by die huis kom. 🛋️🐾

    🛡️ 7-dae geld-terug  ·  🚚 Ons stuur landwyd 🇿🇦  ·  🔒 Veilige betaling
    Sien volle besonderhede

    Alles wat jy moet weet

    Spesifikasies

    Tough, hondveilige materiaal · Kleure: Oranje & Blou · USB-herlaaibaar (kabel ingesluit) · LED ligte · Bewegingsensor.

    Aflewering

    Ons versend binne 1–2 werksdae. Meeste bestellings kom binne 8–11 werksdae met Aramex. Gratis aflewering oor R1000.

    Teruggee & Waarborg

    Jy het 7 dae om dit terug te stuur vir 'n volle terugbetaling (jou reg onder die SA-verbruikerswet). Item moet ongebruik wees.

    Hondveilig?

    Gemaak van tough, hondveilige materiaal. Hou altyd 'n ogie op speeltyd, veral met sterk kouers.

    Hoekom die Gatvol Ball?

    Nie sommer net nog 'n bal nie.

      ANDER BALLE

    Rol heeltemal vanself

    LED ligte vir nag-speel

    USB-herlaaibaar — geen los batterye

    Gatvol Ball - Selfrollende LED Hondebal

    USB-oplaadbaar, selfrollend, en vol LED-aksie. Die perfekte speelding vir jou hond se onuitputtende energie.

    Waarom jou hond dit sal aanbid

    95%

    Selfrollend ontwerp hou jou hond besig terwyl jy werk of ontspan.

    85%

    LED-ligte maak dit opwindend en veilig vir speel in die skemer of binne.

    100%

    USB-oplaadbaar en duurzaam - geen batterye nodig, net een keer oplaai vir ure van speel.

    Selfrollende aksie, LED-lig, en ure van onafhanklike speel. 🐾

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    • ★★★★★

      ''

      Speel self!

      My brak speel nou self terwyl ek werk. Beste R249 nog.

      Annelize, Bloemfontein

    • ★★★★★

      ''

      Hou al weke

      My boerboel kou alles — hierdie hou en hy's mal daaroor.

      Pieter, Centurion

    • ★★★★★

      ''

      Die LED is cool

      Die liggies maak hom mal in 'n goeie manier. Aanbeveel!

      Mari, Nelspruit

    1 van 3

    Gereelde Vrae

    Hoe werk dit?

    Skakel dit aan — dit rol vanself rond met 'n bewegingsensor en LED ligte wat jou hond jaag.

    Hoe laai ek dit?

    Met die ingeslote USB-kabel. 'n Volle laai gee ure se speel.

    Werk dit op tapyt en teëls?

    Ja — dit werk op die meeste oppervlaktes, binne en buite.

    Is dit veilig vir groot honde?

    Ja, dit's tough. Hou net 'n ogie op baie sterk kouers tydens speeltyd.