GEWILDE PRODUK | MIN VOORRAAD

Die Hele Trop Pakket — Bal + Werper + Been + Bed

Die Hele Trop Pakket — Bal + Werper + Been + Bed

Gewone prys R 1,049.00
Uitverkoopprys R 1,049.00 Gewone prys R 1,276.00
SPAAR 17% Uitverkoop

🎾 Rol heeltemal vanself — ure se jaag, op sy eie

💡 LED ligte vir speel ná donker

🔋 USB-herlaaibaar — geen los batterye nie

Skakel aan, sit terug — hý doen die werk. 🐾

KIES JOU HOEVEELHEID

🔒 Veilige betaling · 🚚 Landwyde aflewering · 🛡️ 7-dae geld-terug

Die Hele Trop Pakket — Bal + Werper + Been + Bed

Gewone prys R 1,049.00
Uitverkoopprys R 1,049.00 Gewone prys R 1,276.00
SPAAR 17% Uitverkoop

    Kry dit tussen - en -.

    🔥 R1 049  R1 276  · spaar R227 + GRATIS aflewering

    Die hele trop, in een pakket.

    Alles wat jou brak nodig het om besig, gelukkig en úít jou goed uit te bly — speel, kou én 'n lekker plek om te lê. Een pakket, gratis aflewering (klaar die R1000-drempel), een rustige huis. 🐾

    • 🎾 Gatvol Ball — selfrollende LED-bal wat hom ure besig hou
    • 🚀 Voetsek Bal-Werper — outomatiese fetch, heeltemal hande-vry
    • 🦴 Moerse Bone — taai kouebeen wat weke hou
    • ☁️ Lekker Lê Bed — wolk-sagte kalmerende bed vir die lang slaap
    🛡️ 7-dae geld-terug  ·  🚚 GRATIS landwye aflewering  ·  🔒 Veilige betaling
    Sien volle besonderhede

    Alles wat jy moet weet

    Spesifikasies

    Tough, hondveilige materiaal · Kleure: Oranje & Blou · USB-herlaaibaar (kabel ingesluit) · LED ligte · Bewegingsensor.

    Aflewering

    Ons versend binne 1–2 werksdae. Meeste bestellings kom binne 8–11 werksdae met Aramex. Gratis aflewering oor R1000.

    Teruggee & Waarborg

    Jy het 7 dae om dit terug te stuur vir 'n volle terugbetaling (jou reg onder die SA-verbruikerswet). Item moet ongebruik wees.

    Hondveilig?

    Gemaak van tough, hondveilige materiaal. Hou altyd 'n ogie op speeltyd, veral met sterk kouers.

    Hoekom die Gatvol Ball?

    Nie sommer net nog 'n bal nie.

      ANDER BALLE

    Rol heeltemal vanself

    LED ligte vir nag-speel

    USB-herlaaibaar — geen los batterye

    Gatvol Ball - Selfrollende LED Hondebal

    USB-oplaadbaar, selfrollend, en vol LED-aksie. Die perfekte speelding vir jou hond se onuitputtende energie.

    Waarom jou hond dit sal aanbid

    95%

    Selfrollend ontwerp hou jou hond besig terwyl jy werk of ontspan.

    85%

    LED-ligte maak dit opwindend en veilig vir speel in die skemer of binne.

    100%

    USB-oplaadbaar en duurzaam - geen batterye nodig, net een keer oplaai vir ure van speel.

    Selfrollende aksie, LED-lig, en ure van onafhanklike speel. 🐾

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    ROL VANSELF 🎾

    NOOIT WEER GATVOL NIE

    LANDWYDE AFLEWERING 🇿🇦

    • ★★★★★

      ''

      Speel self!

      My brak speel nou self terwyl ek werk. Beste R249 nog.

      Annelize, Bloemfontein

    • ★★★★★

      ''

      Hou al weke

      My boerboel kou alles — hierdie hou en hy's mal daaroor.

      Pieter, Centurion

    • ★★★★★

      ''

      Die LED is cool

      Die liggies maak hom mal in 'n goeie manier. Aanbeveel!

      Mari, Nelspruit

    1 van 3

    Gereelde Vrae

    Hoe werk dit?

    Skakel dit aan — dit rol vanself rond met 'n bewegingsensor en LED ligte wat jou hond jaag.

    Hoe laai ek dit?

    Met die ingeslote USB-kabel. 'n Volle laai gee ure se speel.

    Werk dit op tapyt en teëls?

    Ja — dit werk op die meeste oppervlaktes, binne en buite.

    Is dit veilig vir groot honde?

    Ja, dit's tough. Hou net 'n ogie op baie sterk kouers tydens speeltyd.